Wortelkoek
Wortelkoek Bestandele: 500 ml (2 Koppies) Koekmeel 10 ml (2 Teelepel) Bakpoeier 10 ml (2 Teelepel) Koeksoda 5 ml (1 Teelepelel) Sout 10 ml (2 Teelepel) Kaneel 4 Eiers 500 ml (2 Koppies) Suiker 250 ml (1 Kopie) Olie 750 ml (3 Koppies) Gerasperde Wortels Versiersel: 250g Roomkaas 1 Eetlepel Margarien 250 ml (1 Koppie) Versiersuiker Metode: Sif Koekmeel, Bakpoeier, Koeksoda, Sout end Kaneel saam. Klits eiers en Suiker saam en voeg Olie en Geelwortels (Oranje Wortels sal ook werk) by. Vou droee betsandele in. Meng Deeglik. Skep beslag in gesmeerde ringpan. Bak vir 65 minute teen 160° Celcuis Klits versiersel bestandele en smeer op koek na afgekoel het.
Opmerkings
Plaas 'n opmerking