Wortelkoek
Wortelkoek
Bestandele:
500 ml (2 Koppies)
Koekmeel
10 ml (2 Teelepel)
Bakpoeier
10 ml (2 Teelepel)
Koeksoda
5 ml (1 Teelepelel)
Sout
10 ml (2 Teelepel)
Kaneel
4 Eiers
500 ml (2 Koppies)
Suiker
250 ml (1 Kopie)
Olie
750 ml (3 Koppies)
Gerasperde Wortels
Versiersel:
250g Roomkaas
1 Eetlepel Margarien
250 ml (1 Koppie)
Versiersuiker
Metode:
- Sif Koekmeel, Bakpoeier, Koeksoda, Sout end Kaneel saam.
- Klits eiers en Suiker saam en voeg Olie en Geelwortels (Oranje Wortels sal ook werk) by.
- Vou droee betsandele in.
- Meng Deeglik.
- Skep beslag in gesmeerde ringpan.
- Bak vir 65 minute teen 160° Celcuis
- Klits versiersel bestandele en smeer op koek na afgekoel het.
Opmerkings
Plaas 'n opmerking