Boererate
Boererate
Alle boererate op een blad
Alle boererate op een blad
Al Ouma Maria Cecilia (Miem) Palm se gunsteling resepte waaroor al die kinders en kleinkinders en selfs agter klein kinders so mal is. As jy n gunsteling gehad het laat my weet. As jy dit probeer het deel asseblief n foto. DIe resepte word van handgeskrewe boeke en blaaie getik. Ons probeer om die mates aan te pas want van die mates is nog in outydse mates. As jy dalk n fout optel laat ons asseblief weet dat ons dit kan regmaak.
Opmerkings
Plaas 'n opmerking