Skilferkors Tert Deeg
SKILFERKORSTERTDEEG
Hierdie kors kan gebruik word vir:
melktert, worsrolletjies, konfyttertjies en ander soet terte.
120 g (250
ml) Koek Meel .
1 g (1 ml)
sout.
1 10 g
(125 ml) botter
10 ml
suurlemoensap
60 ml
yswater
METODE:
Sif drie
keer saam:
120
g (250ml) Koek Meel.
1
g (1
ml) sout.
Vryf in
die Koek Meel:
5
g (5 ml) botter
Maak n
holte in die Koek Meel.
MENG:
10
ml suurlemoensap
60
ml yswater
Maak die
deeg aan.
Knie
liggies.
Sprinkel
die deegplank baie liggies met Koek Meel.
Rol die
deeg langwerpig uit.
Verdeel in
drie dele:
105
g (120 ml) botter.
Sit klein
klontjies van een deel op twee-derdes van die deeg.
Die botter
moet koud wees - dit kan ook gerasper word.
Vou die
deeg so toe, dat die ongebotterde deel tussen die gebotterde dele kom.
Druk die
kante toe.
Plaas in
die koelkas vir n paar minute, toegevou in botterpapier.
Haal dit
uit.
Rol nou
weer uit soos voorheen. Herhaal tot al die botter gebruik is.
Vou en rol
nog 3 keer.
Moenie die
lug by die kante uitrol nie.
Bedek met
kaasdoek
en bêre in die koelkas tot benodig word.
Hierdie
kors kan gebruik word vir:
melktert,
worsrolletjies, konfyttertjies en ander soet terte.
Opmerkings
Plaas 'n opmerking