Plasings

Wys tans plasings vanaf September, 2019

Wortelkoek

Wortelkoek Bestandele: 500 ml (2 Koppies) Koekmeel 10 ml (2 Teelepel) Bakpoeier 10 ml (2 Teelepel) Koeksoda 5 ml (1 Teelepelel) Sout 10 ml (2 Teelepel) Kaneel 4 Eiers 500 ml (2 Koppies) Suiker 250 ml (1 Kopie) Olie 750 ml (3 Koppies) Gerasperde Wortels Versiersel: 250g Roomkaas 1 Eetlepel Margarien 250 ml (1 Koppie) Versiersuiker Metode: Sif Koekmeel, Bakpoeier, Koeksoda, Sout end Kaneel saam. Klits eiers en Suiker saam en voeg Olie en Geelwortels (Oranje Wortels sal ook werk) by. Vou droee betsandele in. Meng Deeglik. Skep beslag in gesmeerde ringpan. Bak vir 65 minute teen 160° Celcuis Klits versiersel bestandele en smeer op koek na afgekoel het.

Korslose Sout Tert

Korslose Sout Tert Bestandele: 4 Koppies Melk 8 Eiers geklits 450 gram Cheddar Kaas 226 gram Spek (Fyn) Sout en Rooipeper (Cayenne Pepper) na smaak 4 Eetlepels meelblom 1 Eetlepel Mosterd Poeier 1 ½ Eetlepepel gekapte ingemaakte klein uitjies Metode: Rasper Kaas meng alles saam. Skep in groot gesmeerde bak. Bak vir 40 to 45 Minute op 350 Farenheit (180° Celcius)